Elisabeth | |
---|---|
Keiserin van die Hele Rusland | |
Dinastie | Romanof |
Bewind | 1741–1762 |
Kroning | 25 April 1742 |
Volle naam | Jelizawjeta Petrowna Romanowa |
Ander titels | Tsarina |
Gebore | 29 Desember 1709 |
Gesterf | 5 Januarie 1762 |
Voorganger | Iwan VI |
Opvolger | Pieter III |
Vader | Pieter die Grote |
Moeder | Katharina I |
Jelizawjeta Petrowna (Russies: Елизаве́та Петро́вна) (29 Desember 1709 – 5 Januarie 1762) was die dogter van Pieter die Grote en Katharina I. Sy was van 1741 tot 1762 keiserin van Rusland.